Innibos

16 November 2016

Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees

Die Fees met Hart vier vanjaar sy 12de bestaansjaar en vind tussen 29 Junie en 2 Julie plaas. Die Laeveld se Nasionale Kunstefees het in 2004 die lig gesien, en kon in sy aanvangsjaar 25 000 besoekers lok. Hierdie syfer het verlede jaar tot 107 054 gestyg. Die feesdireksie sê die blootstelling aan en deelname in die kunste bly elke jaar 'n uitdaging, “en ons mikpunt is dat die hartsnare geroer moet word”.Innibos is vanjaar wéér as die gewildste kunstefees by die KykNET Fiësta-toekenningsaand in Pretoria aangewys. Innibos

 

Geskiedenis van die Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees ...