Die ATKV laat Afrikaans gebeur.

23 Junie 2017
  1. Die ATKV is vanjaar 87 jaar oud en hul kwartaallikse tydskrif, Taalgenoot ’n volle 86 jaar.
  2. Die ATKV se aantal betalende lede het van 2016 tot 2017 gegroei met 478 lede tot 70134. 44,7 % van die lede woon in Gauteng, 23,6 % in die Wes-Kaap en 31,7% in die res van Suid-Afrika en Namibië.
  3. Daar is 316 ATKV-takke in Suid-Afrika en Namibië en die takke bestuur ongeveer 1,400 gemeenskapsprojekte per jaar.
  4. Daar is meer as 60 nasionale jaarprojekte wat in die laaste jaar ongeveer 600,000 mense bereik het.
  5. Die ATKV het sestien projekte wat op die jeug fokus waar onder Redenaars, Debat, Applous, Tienertoneel en Leierskapsontwikkeling. Twee van hierdie projekte fokus op studente verbonde aan tersiêre instellings naamlik Universiteitsêr en Universiteitsdebat.

Lees ook:
Meer oor die ATKV
Die ATKV se jongste nuusbrief, Aksent
Deidre kuier by Kwêla
Ons groet voormalige besturende direkteur van die ATKV, Japie Gouws
Japie Gouws: Beskermheer vir Afrikaans.com
ATKV-Oesfees 2017
Johan Jack Smith, redakteur van Taalgenoot en ambassadeur vir Afrikaans