Johnny is nie dood nie – Silwerskermfeeswenner

19 April 2017

Toneelspel en musiek steek grense oor  

 

➢ Vanaf 5 Mei 2017 ... 

'n Storie oor vriendskap en verraad, seksuele en politieke bevryding, jeugdige idealisme en middeljarige ontnugtering, die verlies aan onskuld en die aanvaarding van kompromieë ter wille van oorlewing.

Lees LitNET se filmresensie hier