Vir die media

Nuusvrystellings

Algemene vrystellings en gemeenskapskoerante

Muurkunsprojek – nuusvrystellings

Lees meer ...

Afrikaans.com se muurprojek by skole skep trots en eiewaarde

Meer oor die muurkunsprojek

Die muurprojek herinner leerders, onderwysers en die gemeenskap om trots te wees op die uniekheid van hulle kultuur, hulle skool, gemeenskap en Afrikaans as ons moedertaal. Hierdie projek het ook bygedra tot ‘n hernieude trots in Afrikaans en leerders geïnspireer om hulle identiteit van wie hulle is en hoe hulle hulself uitdruk, opnuut aan te gryp.

Die mure word oor twee dae geverf waarna die voltooide muur met ‘n spesiale program onthul word. Leerders word aangemoedig om aan die program deel te neem en die program is telkens daarop gerig om te inspireer en leerders daaraan te herinner dat elkeen van hulle sukses kan behaal – solank hulle in hulleself glo en hard werk.

Vir meer oor die muurprojek , stuur ‘n e-pos aan projekkoördineerder, René Arendse: rene@afrikaans.com

2018

Algemene vrystelling – laerskole 

Liebenberg Primêr – 21 Februarie 2018

Liebenberg Primêr opvolg – 1 Maart 2018

Riverlands Primêr – 23 Februarie 2018

Riverlands Primêr opvolg – 1 Maart 2018

Kyk hier na ons 2018 muuronthullings

2017

Muurprojekvrystelling – 24 Maart 2017

Muurprojek – Algemene vrystelling – Hoër- en laerskole – 17 Oktober 2017

Dalweide Primêr – 7 Augustus 2017 

Eros Spesiale Skool vir Gestremdes – 12 September 2017

Paarl Vaardigheidskool – 12 September 2017

Ravensmead Sekondêr – 6 Augustus 2017

Droomgroot17; Mediaverklaring

Kyk hier na ons 2017 muuronthullings