Afrikaans.com Leerhulp Redenaars
Redenaars

Artikel 1 in die reeks: ‘Alles wat jy nodig het vir 2018-redenaars’

Só skryf jy ‘n redenaarstoespraak Om jou en jou kind se 2018-redenaarservaring te vergemaklik, het Petronell Vorster vir Afrikaans.com ‘n reeks van drie artikels oor redenaars saamgestel. Die doel van die artikels is om jou (en jou kind) te bemagtig in die kuns van redenaars. In dié eerste artikel leer ons jou hoe…

Lees meer