Inspirasie

Op soek na ‘n bietjie inspirasie vir jou lesplanne, ‘n skooltaak of net lus om soms so ‘n bietjie buite die bladsye van ‘n handboek te beweeg vir nuwe idees? Hierdie skakels en hul bestemmings is net ‘n wegspringplek. Klik hier… en laat weet asseblief vir ons van enige webtuistes of aanlynbestemmings waar jy jou inspirasie gaan haal.

Laai Afrikaanse e-boeke af

eBoeke het vinnig die voel-voel-fase verbygesteek en vandag verkies miljoene lesers eBoeke bo die gedrukte boek. Stap net in Europa en Amerika deur enige aankomssaal of koffiewinkel en sien hoe lesers die nuutste topverkoper, tydskrif of selfs strokiesprente op hul eLeser, Android-toestel, iPad of slimfoon geniet. As lesers gevra word hoekom hulle digitale teks verkie,s word die volgende redes opgenoem: bekostigbaarheid, gerief, die draagbaarheid van die e-leestoestelle en toeganklikheid tot miljoene eBoeke met die druk van ‘n knoppie.

Naam Skakel

Afrikaanse e-Boeke op jou slimfoon

https://myafrikaans.com/e-boeke/

Afrikaanse klaskamer-hulpbronne

https://za.pinterest.com/berniebmann/afrikaanse-klaskamer-hulpbronne/

Afrikaanse Radio: Nuus en Musiek

https://play.google.com/ 
(Android-fone of -tablette)

Letterkunde, lirieke, digkuns

https://za.pinterest.com/claritify/letterkunde-lirieke-digkuns-idiome-taal-afrikaans/?from_navigate=true

Maroela Media: Toep vir Afrikaanse nuus

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

Mieliestronk

http://www.mieliestronk.com/eksamen.html

Netwerk24: Toep vir Afrikaanse nuus en artikels: Letterkunde, lirieke, digkuns

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

Voortrekker Opleiding

Hier kan jy jou Voortrekkerkennis uitbrei, jou kennis toets of jouself verryk – alles aanlyn.
http://www.voriesopleiding.co.za/moodle/