Afrikaans.com Leerhulp Lees
Maak ’n verskil aan jou kind of klaskamer saam met Lapa!

Maak ’n verskil aan jou kind of klaskamer saam met Lapa!

Onderrig is een van die mees waardevolle geskenke wat aan jong kinders gegee kan word … Daarom moet die vryheid om jouself in woorde te kan uitdruk, die wonder daarvan om wiskunde te verstaan en die lekker van patrone en aktiwiteite reeds vroeg ontwikkel word. Lapa Uitgewers is passievol daaroor om…

Lees meer
Witske Boon

Gratis stories vir jong kinders

Hoe praat ek oor siekte met my kleinding? Om siek te word of hospitaal toe te gaan, is nooit ’n aangename ervaring vir jou kind nie. Voor jy jou oë uitvee, sit jy met jou hande in jou hare want die vrae uit jou kleinding se mond hoop op! Hoe…

Lees meer