Afrikaans.com Leerhulp Lees
Haal die vrees uit lees en maak dit ’n fees.

Haal die vrees uit lees en maak dit ’n fees.

Hoekom moet ek al weer lees? Ek haat dit! Nie die woorde wat jy uit jou kind se mond wil hoor nie, want om goed te lees is immers noodsaaklik vir leer. Maak lees lekker vir jou kind, want ’n kind wat goed kan lees en skryf, het beslis ’n…

Lees meer
1000 Nuttige Woorde

1000 nuttige woorde:

’n Kleurvolle woordeboek vol pret ’n Woordeboek soos die is net die ding om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter. Die boek, 1000 nuttige woorde,  is nommerpas vir kinders wat nog nie lees nie, beginnerlesers en almal wat Afrikaans wil leer. Onderwerpe wissel van wilde diere, beroepe…

Lees meer
Lees – die sleutel tot leersukses

Lees – die sleutel tot leersukses

Uitkomsgerigte onderwys verg groter ouerbetrokkenheid en Afrikaans.com word gereeld deur ouers gevra hoe hulle meer betrokke kan raak, veral ten opsigte van lees. Anders as wat jy dalk gedink het, is om na jou kind se leesles te luister, nie altyd die beste manier om jou kind se leesvaardigheid te bevorder…

Lees meer
Beeld Leesmaand

September is leesmaand!

Maak gebruik van die geleentheid en skep ’n fees van lees. Afrikaans.com maak jou graag bewus van hierdie fantastiese leerhulp wat Beeld beskikbaar maak. Oefenvraestelle met memo’s vir alle Grade is by www.duxedmedia.com se aanlyn winkel beskikbaar. Graad 11 en 12 kan nou vir Oktober Beeldskool en NBT-kursus by www.duxedmedia.com inskryf. Vir hulp met…

Lees meer
Rustenberg Leeskring

Is jy deel van ‘n leeskring? Raak deel van ‘n groter netwerk

LitNet het ʼn tyd gelede begin om inligting en programme van leeskringe in Suid-Afrika in te samel en te publiseer. Die doel hiermee is om ʼn groter bewustheid van verskillende leeskringe reg oor die land, en hulle aktiwiteite te deel. Op die wyse kan mense aangemoedig word om by bestaande leeskringe aan te…

Lees meer
Wanneer die letters bokspring – Disleksie, wat nou?

Wanneer die letters bokspring – Disleksie, wat nou?

“Gebaseer op die nuutste navorsing is disleksie nie ’n gestremdheid nie, maar bloot ’n onvermoë en dit kan oorkom word deur die oorsaak daarvan te behandel.” – Edublox Wat het Tom Cruise, Jennifer Aniston, Anthony Hopkins, Richard Branson, Steven Spielberg, John Irving, Steve Jobs, Jules Verne, Jamie Oliver en talle ander met mekaar in gemeen?…

Lees meer