Inspirasie

Inspirasie

Op soek na 'n bietjie inspirasie vir jou lesplanne, ‘n skooltaak of net lus om soms so ‘n bietjie buite die bladsye van ‘n handboek te beweeg vir nuwe idees? Hierdie skakels en hul bestemmings is net ‘n wegspringplek. Klik hier… en laat weet asseblief vir ons van enige webtuistes of aanlynbestemmings waar jy jou inspirasie gaan haal.

Laai Afrikaanse e-boeke af

 

eBoeke het vinnig die voel-voel-fase verbygesteek en vandag verkies miljoene lesers eBoeke bo die gedrukte boek. Stap net in Europa en Amerika deur enige aankomssaal of koffiewinkel en sien hoe lesers die nuutste topverkoper, tydskrif of selfs strokiesprente op hul eLeser, Android-toestel, iPad of slimfoon geniet. As lesers gevra word hoekom hulle digitale teks verkie,s word die volgende redes opgenoem: bekostigbaarheid, gerief, die draagbaarheid van die e-leestoestelle en toeganklikheid tot miljoene eBoeke met die druk van ‘n knoppie. Lees meer hier

 

Afrikaans in Europa

Afrikaans in Europa

https://za.pinterest.com/

Afrikaans in Europa

Afrikaanse e-Boeke op jou slimfoon

http://myafrikaans.com/

Afrikaanse klaskamer-hulpbronne

Afrikaanse klaskamer-hulpbronne

https://za.pinterest.com/

Afrikaans in Europa

Afrikaanse Radio: Nuus en Musiek

https://play.google.com/
(Android-fone of -tablette)

Jy is in matriek

Jy is in matriek

https://za.pinterest.com/

Letterkunde, lirieke, digkuns

Letterkunde, lirieke, digkuns

https://za.pinterest.com/

Letterkunde, lirieke, digkuns

Maroela Media: Toep vir Afrikaanse nuus

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

Afrikaans in Europa

Mieliestronk

http://www.mieliestronk.com/eksamen.html

Letterkunde, lirieke, digkuns

Netwerk24: Toep vir Afrikaanse nuus en artikels: Letterkunde, lirieke, digkuns

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

Letterkunde, lirieke, digkuns

Voortrekker Opleiding

Hier kan jy jou Voortrekkerkennis uitbrei, jou kennis toets of jouself verryk – alles aanlyn.
http://www.voriesopleiding.co.za/moodle/

 

Terug na op skool