Taalgenoot – Winter 2018

Moenie hierdie uitgawe misloop nie. Word ‘n ATKV-lid en kry een gratis of skaf dit aan by enige Exclusive Books-winkel.

Stuur ‘n whatsapp-stemboodskap wat sê waarom Afrikaans vir jou onmisbaar is na 064-652-6873.

Ons wil weet waarom Afrikaans vir jou belangrik is en watter waarde jou taal tot jou lewe toevoeg. Jy hoef nie ‘n toespraak voor te berei nie … net ‘n sin of twee, jou naam en van watter geweste jy is.

Koester jou hartstaal!