Afrikaans Aktueel – luister hier …

Afrikaans Aktueel is Afrikaans.com se halfuur lange radioprogram wat weekliks op verskeie gemeenskapsradiostasies uitgesaai word. Die program word deur Pieter Cloete aangebied en vervaardig. Afrikaans.com vier die hoogtepunte op die Afrikaanse kalender, fokus op interessante taalnuus, vertel ons stories en gesels met verskilmakers en organisasies wat Afrikaans bevorder en uitbou.