Varsgebekkig

VivA se Varsgebek-inisiatief

Stuur jou onopgetekende woord of jou sêding en dit word dalk opgeteken vir die nageslag. VivA se Varsgebek-inisiatief verseker dat ons taalskatte nie verlore raak nie.
Stuur jou boodskap aan: sophia@viva-afrikaans.org

Klik op die prentjie vir die antwoord. 


In samewerking met VivA-Afrikaans en Maroela Media.