Kaasfees

27-29 April 2018
Kom proe ‘n wye verskeidenheid van kase en geniet jou gunstelingwyn.

Suidoosterfees

26 April - 1 Mei 2018
Die Suidoosterfees is 15 jaar oud en ons tema vir 2018 is Fantastiese 15.

Newcastle Winterfees

26 - 28 April 2018

Afrikaburn

Tankwa Karoo
23 - 29 April 2018

Oppiwater Kunstefees

Lefra Produksies se vyfde Oppiwater Kunstefees vind plaas vanaf 15 tot 20 April 2018 op die nuwe en meer luukse MSC Sinfonia.

Die Wildernis-fees

13 - 15 April 2018

Splashy Fen

Suid-Afrika se vriendelikste fees
29 Maart tot 1 April 2018

KKNK 2018

Die Klein-Karoo word Kunskierig
29 Maart tot 4 April 2018