My pa, my held

Vertel ons waarom jy dink jou pa is die heel beste en deel dié eienskap wat jou held spesiaal maak. Ons omskep jou woorde in ‘n digitale kaartjie met sy naam verewig daarby. Jy kan dit druk, deel of aanstuur! Laat LEEF Afrikaans op die web en neem deel – Vadersdag is immers om die draai! Jy het tyd tot 15 Junie. Jou boodskap mag nie langer as 15 woorde wees nie.

Klik hier en deel jou boodskap