NB-Uitgewers boekekeur – Junie

NB-Uitgewers boekekeur – Junie

Dit is weer daardie tyd van die maand waar Afrikaans.com hande neem met NB-Uitgewers vir jou maandelikse boekekeur – ’n keuse van lekker leesstof om jou boekrak te laat bult hierdie winter. Hierdie maand doen ons dinge ’n bietjie anders en kyk ons na NB-Uitgewers se gunstelingkinderboeke. Bederf jou kinders hierdie winterseisoen met treffers soos Pippie Langkous en berei…

Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans[1]

Wanneer jy tuiskom in JOU Afrikaans

‘n gedig deur Willem Fransman Afrikaans.com het onlangs vir Nazneen Fluks, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Grabouw afgeneem terwyl sy hierdie gedig van Willem Fransman aangrypend voordra. Die gedig is in Township-Afrikaans geskryf. Ek wil – Willem Fransman Willem Fransman jr. skryf in feitlik elke genre. Willem Fransman tydens ’n voorlesing by Versindaba 2007: Virrie taal Inni taal…

NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf

NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf

Hierdie maand het Afrikaans.com weereens met ons vriende by NB-Uitgewers hande geneem vir die samestelling van die NB-Uitgewers en Sarie-tydskrif se top-10-boekbederf. Hierdie boeke vorm deel van Sarie se boekbederf-pakkies – ’n maandelikse geskenkpakkie wat bestaan uit allerhande lekkernye soos wyn, lekkergoed, tydskrifte en natuurlik een NB-boek. Hierdie maand bied ons jou ook ’n gratis hoofstuk uit elke boek.…