Die Voortrekkers - Afrikaans hou koers

Die Voortrekkers - Afrikaans hou koers

Van koers hou deur die veld, tot navigeer deur die landskappe van Suider-Afrika, kweek die Voortrekkers goedtoegeruste jongmense vir die werklikhede van vandag en uitsonderlike leiers vir die uitdagings van môre. Lees meer hier: www.voortrekkers.co.za

Kontak: