SASNEV

Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere

Die rede vir SASNEV se bestaan is die ontwikkeling en uitbou van die SASNEV-inligtingsgemeenskap, primêr ter wille van bogenoemde groepe, deur te bemark, te netwerk en saam te werk aan aanvraaggedrewe projekte.

Lees meer hier: www.sasnev.co.za