Helpende Hand

Afrikaans help

Helpende Hand help Afrikaanssprekendes wat geldelik swaarkry. Verskeie projekte, waaronder 'n skooltassieprojek en entrepreneurontwikkeling, beroepsleiding, werkskepping en bejaardesorg dra by tot die voorkoming, verligting en verbreking van armoede, veral onder jong Afrikaanssprekendes.
Lees meer hier: www.helpendehand.co.za

Projekte:

 

Kontak:  
Facebook: Solidariteit Helpende Hand
Twitter: @solhelpendehand
Bestuurder: Adele Kruger

Projekte:  

Skooltassieprojek

Helpende Hand studiefondsbeurse

Lees meer hier ...

sfs@helpendehand.co.za

Kosblikkieprojek Lees meer hier ...
Beurse Lees meer hier ...