Gryskrag

Afrikaans vir mense 50 jaar of ouer

Gryskrag se visie is om die waardigheid, lewenskwaliteit en sosiale sekuriteit van diegene ouer as 50 te beskerm en te bevorder. Gryskrag se missie is om sy lede ten alle tye op hoogte te hou van die nuutste verwikkelinge wat hul belange beïnvloed.

Lees meer hier: www.gryskrag.co.za