Die Vereniging vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers (VAW)

Afrikaans maak somme

Die Vereniging vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers (VAW)

Die Vereniging vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers is 'n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en bied kort en lang kursusse aan vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers wat wil groei in hul beroep. Die nuutste onderrigmetodes word oorgedra en steun aan leerders word op verskeie vlakke aangebied.
Lees meer hier: www.skoolwiskunde.co.za

Kontak:

Facebook: Vereniging vir Afrikaanse wiskunde-onderwysers
Hoof: Danie Brink
daniebrink@helpendehand.co.za