Afrikaanse Skrywersunie

Afrikaans in belang van skrywers

Die Afrikaanse Skrywersunie is `n vereniging vir die bevordering van die belange van die Afrikaanse boek en betrekking van skrywers, lesers, resensente, akademici en uitgewers.

Vir verdere inligting kontak Kerneels Breytenbach of Andries Visagie by loods.asu@gmail.com.