LitNet

Afrikaans verryk, vertaal en vertel.

LitNet is 'n aanlyntuiste vir mense met 'n hart vir Afrikaans. Oorspronklike Afrikaanse materiaal, menings en bydraes word gepubliseer en 'n oopheid vir 'n wyer leefwêreld en kultuur word aangemoedig. Xhosa, Engels en Nederlands word ook hier verwelkom en die bydraes word tans uitgebrei. LitNet Akademies is 'n onderafdeling van LitNet en Afrikaanse navorsingsartikels kry hier ruimte.

Lees meer hier: www.litnet.co.za

Kontak:  
Bestuur: Etienne van Heerden
Facebook: LitNet Web en LitNet Kuber
YouTube:
Twitter: @MyLitNet
E-pos: webvoet@litnet.co.za
Skakels:  
Boeke en skrywers http://www.litnet.co.za/Category/boeke-skrywers
LitNet Akademies http://www.litnet.co.za/Category/akademies
Vermaak http://www.litnet.co.za/Category/vermaak
Leefstyl http://www.litnet.co.za/Category/leefstyl
Nuwe skryfwerk http://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing
Menings http://www.litnet.co.za/Category/menings

Elke node het sy onderskeie komponente, soos:

Rubrieke http://www.litnet.co.za/Category/menings/rubrieke-menings
Akademiese artikels http://www.litnet.co.za/Category/akademies/litnet-akademies
Resensies http://www.litnet.co.za/Category/boeke-skrywers/resensies-reviews
Aktuele menings http://www.litnet.co.za/Category/menings/seminaarkamer
Poësie http://www.litnet.co.za/Category/nuwe-skryfwerk-new-writing/gedigte
Musiek http://www.litnet.co.za/Category/vermaak/musiek
Ons virtuele biegstoel http://www.litnet.co.za/Category/leefstyl/bieg
En selfs dekadente erotiese stories http://www.litnet.co.za/Category/leefstyl/hygliteratuur
SêNet

http://www.litnet.co.za/Category/menings/senet-briewe is die plek waar jy  lesersbriewe oor enige onderwerp onder die son kan vind. Wat het jy om te sê?

Met jou LitNet-profiel (http://www.litnet.co.za/Login) is jy deel van die LitNet-familie en kan jy op elke artikel kommentaar lewer.

Of skep ’n LitNet-blog (http://blogs.litnet.co.za/)!

Volg alles met LitNet deur middel van RES-voere (http://www.litnet.co.za/rss) of skryf in vir ons weeklikse LitNet-nuusbrief (http://www.litnet.co.za/Category/nuusbrief).

Lees hier meer: http://www.litnet.co.za/Category/als-oor-litnet.